Ons beleid oor Privaatheid
  • Jou privaatheid is vir ons belangrik en ons sal alles in ons vermoë doen om te verseker dat dit sover moontlik beskerm word.
  • Moet asseblief GEEN inligting plaas wat jou as individu kan benadeeel nie.
  • Ons sal alle inligting wat aan ons verskaf word met die nodige omsigtigheid hanteer.
  • Inligting wat aan ons verskaf word sal NIE met derde partye gedeel word nie en slegs aangewend vir die doel waarvoor dit ingesamel is.
  • Ons sal indien so versoek word, enige inligting wat aan ons verskaf is wat inbreek maak op jou privaatheid, onmiddelik verwyder van die webtuiste.
  • Ons behou die reg voor om alle inligting wat aan ons verskaf word, te redigeer of te verander indien dit onwelvoeglik is of inbreek maak op enige ander persoon se reg tot privaatheid.